FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Nee, hêng . Ek ken van titels maar vir die het ek nie ñ clue nie .

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Nee, hêng . Ek ken van titels maar vir die het ek nie ñ clue nie . Empty Nee, hêng . Ek ken van titels maar vir die het ek nie ñ clue nie .

    Post by Rudi Coetzer Fri 18 May 2012, 6:45 pm

    Vandag wil ek wegraak
    tussen die lyne
    van Smog * se woorde

    vandag wil ek disintegreer
    tussen die klanke
    van Smog se lirieke .

    Vandag wil ek net hang
    aan die lippe
    van siel

    en my trane stort
    oor alles so mooi
    oor alles so verniel .

    ( * Smog : een van my favorite sangers .
    {en hy ken van ironie…}
    18/05/2012 13h36
    https://www.youtube.com/watch?v=n3s4koD9yXU&feature=related )

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 5:52 pm