FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Onskuld gesteel

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Onskuld gesteel Empty Onskuld gesteel

    Post by Barend Thu 10 May 2012, 9:14 pm

    ONSKULD GESTEEL

    Verstrengeld in jou
    hartklop gedeel
    oomblikke van passie
    onskuld gesteel

    voel jou asem op my
    hande oor my
    jou lippe wat smelt in myne
    verdrink in jou oë

    kyk na jou naakte liggaam
    vasgepen onder my
    voel die sag ruk van passie golwe
    sien hoe jy stadig op wolke begin sweef

    warm lippe verken vlees
    honger tong ontgun
    verloor myself binne jou droom
    proe die nat van jou nektaar

    vul my wese met genot
    stadig bou ons op na
    die ontploffende vulkaan
    wit warm lawa meng diep binne jou

    stadig soos uit slaap ontwaak
    jou veilig in arms toevou
    weer begin die passie opbou
    die lekker van als onthou

    © Barend van Huysen
    Attachments
    Onskuld gesteel Attachmentverstrengeld.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (7 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 3:53 pm