Padwerke

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 48

    Padwerke

    Post by Elmi on Thu 10 May 2012, 5:06 pm

    Padwerke

    'n hand wat effens bewe
    oor die moedeloos
    wat in asem ontsnap
    'n nek wat swig
    onder denke gewig

    wimper gestikte ooglede
    wysers na fyn besnaar
    erosie pers ge-aar
    oor die bekende gesig
    wat eens 'n atlas was

    Elmi ©
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 40

    Re: Padwerke

    Post by anderkant on Tue 12 Jun 2012, 9:39 pm

    Puik! Wow, jou stem word elke keer wat ek jou werk kan lees al hoe duideliker en ek volg jou graag.
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 48

    Re: Padwerke

    Post by Elmi on Wed 13 Jun 2012, 7:59 am

    Baie dankie vir die lees, en die kommentaar Smile

    Sponsored content

    Re: Padwerke

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:32 am