Die pofadder lê
muisgevreet-dik
in die voetpaadjie
en bak .
Die swartvrou
stap al-singende rivier toe ,
waterkan gemaklik gebalanseer
op haar verbleikte kopdoek .
Iewers skreeu
ñ sonbesie .
( 13/01/2009 15h10 )
muisgevreet-dik
in die voetpaadjie
en bak .
Die swartvrou
stap al-singende rivier toe ,
waterkan gemaklik gebalanseer
op haar verbleikte kopdoek .
Iewers skreeu
ñ sonbesie .
( 13/01/2009 15h10 )