Die goeie ou dae ( 2 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Die goeie ou dae ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer on Wed 25 Apr 2012, 3:28 pm

    Ek try poef
    maar niks gebeur nie
    ek druk
    maar kry die braak nie deur nie .

    Dit is dalk nie iets
    om oor te treur nie
    maar ek mis die goeie ou dae
    toe opelyf soos klokslag was
    en ek nie nodig gehad het
    om so hard te probeer nie .


    ( 20/04/2012 07h30 )
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    Re: Die goeie ou dae ( 2 )

    Post by BennyB on Wed 25 Apr 2012, 4:29 pm

    He he... lol!
    I like!


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Re: Die goeie ou dae ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer on Wed 25 Apr 2012, 4:35 pm

    bounce
    cheers
    ....

    Sponsored content

    Re: Die goeie ou dae ( 2 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:36 am