Onheilspellend donker
die klank
van kitaar
en drom
wat vanaf die verhoog
uit die luidspreker aangedonder kom .
Hoor net daar
hoe skop baskitaar se diep brom
al trillend in
voel jy hoe
jou sintuie stimuleer
en jou siel binnedring ?
Die baardbek agter die mikrofoon
begin die blues sing
pluk dan sy mondfluitjie uit –
daar kom lewe in sy bene
en hy dans agteruit .
Die skare raak mal
ALMAL is op hulle voete –
die ouens skreeu
die vrouens gil .
En voor teen die verhoog val
ñ groupie flou .
( 23/04/2012 22h12 )
die klank
van kitaar
en drom
wat vanaf die verhoog
uit die luidspreker aangedonder kom .
Hoor net daar
hoe skop baskitaar se diep brom
al trillend in
voel jy hoe
jou sintuie stimuleer
en jou siel binnedring ?
Die baardbek agter die mikrofoon
begin die blues sing
pluk dan sy mondfluitjie uit –
daar kom lewe in sy bene
en hy dans agteruit .
Die skare raak mal
ALMAL is op hulle voete –
die ouens skreeu
die vrouens gil .
En voor teen die verhoog val
ñ groupie flou .
( 23/04/2012 22h12 )
- Attachments
- Black Cat Bones stage dive.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (52 Kb) Downloaded 0 times