Amnesia ( 2 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Amnesia ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 24 Apr 2012, 12:29 pm

    Het soveel gevoel
    soveel beleef
    binne-in
    gestrompel
    gestruikel geval
    gevrek gedood gesterf .

    Jammer, ek het vergeet om te leef .


    ( 20/04/2012 21h50 )

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:50 pm