My kleed van rou
van seer
baard swart en grys
en woes
op my gesig
ek kruip weg
ek steek weg .
Maar die kepe
op my voorkop
verraai my
en so ook
my oë .
( 28/01/2009 14h54 )
van seer
baard swart en grys
en woes
op my gesig
ek kruip weg
ek steek weg .
Maar die kepe
op my voorkop
verraai my
en so ook
my oë .
( 28/01/2009 14h54 )