Doen

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 49

    Doen

    Post by Elmi on Wed 18 Apr 2012, 1:42 am

    Doen

    daar waar jy hang aan 'n tak
    skeeloog mik om sag te val
    kan jy maar los, laat gaan
    want jy is te hoog om te hoor
    hoe iemand op grondvlak skree
    kom hou my vas en vry my woes

    Elmi ©

      Current date/time is Sun 19 Nov 2017, 4:23 am