FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die gebreekte rym gedig ( 17 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die gebreekte rym gedig ( 17 ) Empty Die gebreekte rym gedig ( 17 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 13 Apr 2012, 12:37 pm

    Ek lewe
    van rukkie tot rukkie
    van kosbare tyd saam met jou
    van drukkie tot drukkie

    ek lewe
    van die vreugdevuur
    wat vlam in my belly vir jou
    uur na uur

    ek lewe
    van ons liefde wat blom
    van dis lekker
    om huis toe te kom .

    Ek lewe .


    ( 03/04/2012 20h15 )

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 8:07 pm