Lezandi

    Share
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    Lezandi

    Post by antieklimaks on Fri 13 Apr 2012, 12:31 pm

    Jy, eens so vêr,
    nou - so naby!
    Eens onbekend, amper vaag,
    nou - bekend en bemind.

    Ek kyk na jou en sien myself.
    'n Spiëelbeeld.
    In jou oë kyk ek terug na my lewe,
    in jou lag luister ek na die lied van my hart.

    Jou lyf, jou loop, jou siel -
    vir ewig gebind aan my more,
    my vandag,
    my gister,
    vir ewig...

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:29 am