People , kry julle prioriteite straight !

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    People , kry julle prioriteite straight !

    Post by Rudi Coetzer on Wed 11 Apr 2012, 3:27 pm

    Daar is ñ boring broodjie-kompetisie
    op 7de Laan
    ons almal sit en kyk –
    Maar buite is dit volmaan .

    FOK die petisie
    teen Gauteng se e-tol ,
    doen inplaas daarvan een teen die laan se tjol !

    Ek betaal eerder om saans rond te ry
    as om 18h30-19h00 voor die TV te bly .


    ( 10/04/2012 19h03 )

      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:08 pm