Hoog op teen die berg
skugter ñ luiperd-mannetjie
van rots tot rots
tot boom .
Vreet langtand
aan die bobbejaan-karkas .
Aan die voet
van die berg
op die grasvlakte
vlik-vlak ñ flap
nes toe .
( 12/01/2009 14h56 )
skugter ñ luiperd-mannetjie
van rots tot rots
tot boom .
Vreet langtand
aan die bobbejaan-karkas .
Aan die voet
van die berg
op die grasvlakte
vlik-vlak ñ flap
nes toe .
( 12/01/2009 14h56 )