FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Ons Tuis

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Ons Tuis Empty Ons Tuis

    Post by Claira Summers Sun 08 Apr 2012, 2:04 am

    Hulpeloos le die rooigrond
    hoogstens hier na twintig nuwe jare
    gebars le die aarde
    en wag vir sy terugkeer
    die gevoel en onthou
    van verlede en nou
    Verstrengel in mekaar
    le die vingers van my en jou
    hier in ons strate
    en onder ons maan
    sal ek rustig gaan slaap vanaand
    Want n woonplek
    en n stukkie grond
    swerf vir altyd binne mens rond
    ons is tuis by ons huis
    waar die herinneringe blink
    waar die bo eintlik onder is
    en die buitekant stink
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Ons Tuis Empty Re: Ons Tuis

    Post by SWERWER Mon 16 Apr 2012, 12:24 pm

    Beste Claira,

    Tuiskoms is altyd met gemengde gevoelens. Altans as swerwer is dit so vir my tussen toe en nou. Ek sien jy en Cois is nou in Naboomspruit. Ek gesles graag met jou en Cois hieroor.

    SWERWER

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 9:50 pm