JOU STILTE
Diep onder die blou see
waar niemand jou hoor skree
bo die wolke sweef ons weer
niks kon ons tog keer
'n fout het ek begaan
altyd gesoek na die ander
persoon agter die maan
soms vergeet jy bestaan
nou in stilte pink ek 'n traan
het nie verstaan toe jy sê
jy gaan ver hiervandaan
weg is my rede om bestaan
jou verlede is verby
sou saam die toekoms inry
maar ek kon myself nie vind
steeds bly ek die kaalvoetkind
waar ookal jy ronddwaal
hoop rus en vrede kom jou haal
jy was die wenner onbepaald
© Barend van Huysen
Diep onder die blou see
waar niemand jou hoor skree
bo die wolke sweef ons weer
niks kon ons tog keer
'n fout het ek begaan
altyd gesoek na die ander
persoon agter die maan
soms vergeet jy bestaan
nou in stilte pink ek 'n traan
het nie verstaan toe jy sê
jy gaan ver hiervandaan
weg is my rede om bestaan
jou verlede is verby
sou saam die toekoms inry
maar ek kon myself nie vind
steeds bly ek die kaalvoetkind
waar ookal jy ronddwaal
hoop rus en vrede kom jou haal
jy was die wenner onbepaald
© Barend van Huysen
- Attachments
- jou stilte.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (11 Kb) Downloaded 0 times