vir jou wat my stilte ken
verstaan ek het nie vergeet
dat storms stilte roep
in 'n toesluit kas
waar sonder pla of krap
vergeet het om te verstaan
ek na my mens kan soek
in die storm van stil
Elmi ©
verstaan ek het nie vergeet
dat storms stilte roep
in 'n toesluit kas
waar sonder pla of krap
vergeet het om te verstaan
ek na my mens kan soek
in die storm van stil
Elmi ©