Twyfel

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 49

    Twyfel

    Post by Elmi on Thu 05 Apr 2012, 3:58 am

    Twyfel

    'n siel wat klop aan eie deur
    lê vanaand die kaarte neer
    naspeur lees en dieper kyk
    elke kaart bring woorde uit

    vertrou verbrou
    smeulend heulend
    afstand gestrand
    reikend dreigend

    en dan lê logies bo
    ja, dan maak ons so
    maklik maar te moeilik
    'n moordkuil is belaglik

    Elmi ©
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Twyfel

    Post by Claira Summers on Sun 08 Apr 2012, 1:52 am

    Ontkenning van die werklike toedrag van sake is maar die maklike uitweg ne. Goed geskryf Elmi.
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 49

    Re: Twyfel

    Post by Elmi on Sun 08 Apr 2012, 11:16 am

    dit is so, en met elke uitlê hoop jy daar is 'n duideliker boodskap Smile. Dankie vir lees Very Happy

    Sponsored content

    Re: Twyfel

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 10:54 am