Onklaar

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 49

    Onklaar

    Post by Elmi on Thu 05 Apr 2012, 3:56 am

    Onklaar

    half in hart, half in siel
    half by jou, maar nog nie nou

    half in lag, half in huil
    half oorwin, maar nog nie sin

    half in lig, half in swart
    half in zen, maar nog nie ken

    half in hier, half in daar
    half ervaar, maar nog nie klaar

    half by my, half by jou
    half omtrek, maar nie volstrek

    half verlore, half gevind
    lief vir jou is ek gebind

    Elmi©

      Current date/time is Sat 18 Nov 2017, 4:11 am