Hallo , my naam is Vic
en my van is Tim ,
die lewe is tos
en niemand sien my raak nie –
ek is ñ skim .
Hallo , my naam is Vic ,
ek wens my van was Tor
maar jy weet mos
dis Tim ,
en niemand
gee om vir my nie .
Hallo , my naam is Vic
die lewe is fucked-up
die lewe is siek
en niemand
gun my niks nie .
Hallo , my van is Tim
wens dit was Timbuktu
dan at least was ek ñ plek ,
nou is ek niks .
Hallo , my naam is Vic
ek is huisloos , werkloos , moedeloos
en nee , ek werk nie ñ fok
in jou tuin nie .
Hallo , my naam is Vic
my beste vriend se naam is Tim ,
hy is so sleg
en so gefok soos ek ! ,
en vanaand drink ons bier
en eet ons kinders brood .
Hallo , my naam is Vic
vier kinders en ñ vrou ,
help asseblief
ek is in nood !
( 23/12/2008 16h35 )
en my van is Tim ,
die lewe is tos
en niemand sien my raak nie –
ek is ñ skim .
Hallo , my naam is Vic ,
ek wens my van was Tor
maar jy weet mos
dis Tim ,
en niemand
gee om vir my nie .
Hallo , my naam is Vic
die lewe is fucked-up
die lewe is siek
en niemand
gun my niks nie .
Hallo , my van is Tim
wens dit was Timbuktu
dan at least was ek ñ plek ,
nou is ek niks .
Hallo , my naam is Vic
ek is huisloos , werkloos , moedeloos
en nee , ek werk nie ñ fok
in jou tuin nie .
Hallo , my naam is Vic
my beste vriend se naam is Tim ,
hy is so sleg
en so gefok soos ek ! ,
en vanaand drink ons bier
en eet ons kinders brood .
Hallo , my naam is Vic
vier kinders en ñ vrou ,
help asseblief
ek is in nood !
( 23/12/2008 16h35 )