Teen donker
vrek die laaste koedoe
honger en uitgeteer .
ñ Warrelwind
spiraal stof
oor sy karkas .
Dagbreek
spoel die laagwaterbrug weg .
( 10/01/2009 03h17 )
vrek die laaste koedoe
honger en uitgeteer .
ñ Warrelwind
spiraal stof
oor sy karkas .
Dagbreek
spoel die laagwaterbrug weg .
( 10/01/2009 03h17 )