FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kamers

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Kamers Empty Kamers

    Post by Barend Fri 23 Mar 2012, 4:33 pm

    KAMERS

    Ek bou vir jou 'n huisie
    uit die kamers van my hart
    vergeet van jou pyn en smart
    gedagtes in die verlede
    is met die tyd verbrand
    ons liefde gesmee uit
    die vuur se hart

    donker dae jou reis genoot
    jou seer begrawe in die sloot
    geliefde jou hart kan nie dood
    sonbruin lywe deur die son vermaak
    my gedagtes swerwend na jou ligaam naak
    vir altyd sal jy my verbode vrug bly
    ek verlustig myself aan die smaak vir my

    diep in my wese is jy gevind
    my liefde vir jou vereewig gebind
    in honger is ek deur skuld gevoel verslind
    ons liefde altyd verbind
    sterre in my oë ek aan jou verslaaf
    soms probeer ek maar jare van braaf
    in jou het ek ware liefde gevind

    © Barend van huysen
    Attachments
    Kamers Attachmentkamers.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (6 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 8:23 am