Glasskerwe

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Glasskerwe

    Post by Barend on Wed 21 Mar 2012, 3:30 pm

    GLASSKERWE

    Glas skerwe in my hart
    deurdring my wese
    vul my met smart
    gebroke en verniel
    geen redding vir my siel

    dae in donker gehul
    geen sonlig wat my kan vul
    verlore in stormsee
    hoor niemand my om hulp skree

    waar sal ek verandering vind
    dis 'n dolle gejaag na wind
    gebroke soos 'n verlore kind
    kan 'n donker hart weer lewe

    © Barend van Huysen
    Attachments
    glas skerwe.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (9 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Thu 17 Aug 2017, 6:51 pm