FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Verdamp

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Verdamp Empty Verdamp

    Post by Barend Tue 20 Mar 2012, 2:22 am

    VERDAMP

    Swiepend draai die warrelwind
    skarrel stof deur my lewe
    vind gaaitjies om te vul
    van stof tot stof sal ons terugkeer

    als wat tot 'n einde kom
    sal tog weer begin
    van liefde, dood dis deel van die lewe
    wie ookal die krag het
    mag jou moed jou nooit begewe

    die son skroei fel op water neer
    stadig word my siel verteer
    verdamp my hele wese
    deur die kringloop het ek geen keuse

    deur oggenddou skyn sonlig flou
    vul my gebroke wese
    aanhou, opstaan, bly lewe
    dis my nuwe leuse

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 3:59 pm