FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Breukdele

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Breukdele Empty Breukdele

    Post by Barend Fri 16 Mar 2012, 3:10 pm

    Breukdele

    Vir maande het ek probeer
    die heelal wou nie dat dit gebeur
    maar in my wese het ek geweet
    niks of niemand gaan dit keer

    die dae was gou verby
    uiteindelik my sin gekry
    'n besigheidvergadering vir jou en my
    die enigste vraag ? ..........
    waar gaan ek jou kry?.....

    jy gesê ja, ek was daar
    jou te siene gekry
    als gesmelt binne my
    in jou oë verdwaal

    gewag vir tyd om stil te staan
    eenslag was ek te skaam
    gekriewel en gewoel
    ooee ek onthou nog daai gevoel

    was soos 'n seuntjie op kersdag
    kon net droom oor wat in daai presentjie
    onder die boom lê en wag.

    te gou was die meeting verby
    vir nou is net herinnering wat oorbly
    en in my hart jy heeltyd aan my sy.

    © Barend van Huysen
    Attachments
    Breukdele Attachmentfirst time.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (7 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 4:09 am