Doudruppelliefde
vind ingang tot my hart
klein druppels drup-drup
soos lekkraan in my spat
eendjiewaggeltree diep plons
lekkerlawweliedjie kotteljons
blaartjiehang pêreltjiekristal
glinsterglans na jou liefdesdal
druppel lewenswater soete wyn
les dorstige are in argelose woestyn.
2012/03/13 Joan Lotz.
vind ingang tot my hart
klein druppels drup-drup
soos lekkraan in my spat
eendjiewaggeltree diep plons
lekkerlawweliedjie kotteljons
blaartjiehang pêreltjiekristal
glinsterglans na jou liefdesdal
druppel lewenswater soete wyn
les dorstige are in argelose woestyn.
2012/03/13 Joan Lotz.