FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Klokslag

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Klokslag Empty Klokslag

    Post by Barend Mon 12 Mar 2012, 5:32 pm

    KLOKSLAG

    Elke dag om twaalf uur
    blaf die kanon vir die mense hier
    nie om hul te verskrik nie
    om die middel van die dag te vier

    van seinheuwel loer jy uit
    oor berg en tafelbaai
    sien hoe skrik die nuwes
    daar onder by die kaai

    vir jare lank staan jy sterk
    deur storms, vuur doen jy jou werk
    elkedag pligs getrou
    geen haat geen seer niks berou

    © Barend Van Huysen
    Attachments
    Klokslag Attachmentnoonday cannon.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (6 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 7:28 pm