Wanneer

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Wanneer

    Post by Barend on Sun 11 Mar 2012, 2:22 am

    Wanneer

    Wanneer het jy my son kom haal
    hoekom het my kleure vevaal
    hoe het dit gebeur dat ek ronddwaal
    hoe het jy my siel verskeur

    wanneer verdwyn die pyn weer
    keer op keer ombepaald
    voel die steek soos 'n brandende naald
    wanneer het my lig verdwyn

    gaan die son ooit weer op my skyn
    verlore swerf ek nog rond
    my hoop en drome steeds gegrond
    by my 'n afoor bont hond

    soekend na jou elkedag
    hoor hoe jy skertsend lag
    ontneem my van my krag
    ek gaan dood dag vir dag

    waar het ek alles verloor
    hoe het ek toegelaat
    dat my liefde versmoor
    wanneer het ek alles verloor

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:13 pm