FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Beskerm

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Beskerm Empty Beskerm

    Post by Barend Sat 10 Mar 2012, 4:54 pm

    Beskerm

    Met my hande omvou
    jou siel beskerm vir nou
    weg is die seer
    verby my kom dit nie weer

    van pyn en sieleleed
    kan mens nimmer vergeet
    jou wese veilig hou
    van gister tot nou

    voel jou noodkreet
    is ek al een wat weet
    die diepte van jou smart
    gebore uit 'n gebroke hart

    genesing kom tog gou
    die seer is dalk net rou
    binnekort toegevou
    in soete oggenddou.

    © Barend van Huysen
    Attachments
    Beskerm Attachmentbeskerm.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (39 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 7:20 am