FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Wat oorbly

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Wat oorbly Empty Wat oorbly

    Post by Barend Fri 09 Mar 2012, 3:56 pm

    Wat oorbly

    Voetspore op die strand
    lywe deur die son verbrand
    loop saam met my op blouberg se strand

    verstrengeld in die verlede
    soekend in die hede
    hou vas aan my hand

    in gedagtes vas gehou
    versterkte brûe bou
    voet spore in die oggenddou

    na als beleef is
    en oor als gesweef is
    besef ek dit nou

    al wat oorbly van die verlede
    is jou hart se vrede
    en voetspore op 'n verlate strand

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 7:51 am