Jy in in my

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Jy in in my

    Post by Rudi Coetzer on Thu 08 Mar 2012, 3:22 pm

    Jy in in my
    hier diep binne my
    waar die namib blom
    en die duisend heuwels dor .

    Jy in in my
    hier diep binne my
    waar die drakensberge plat
    en die karoo toring .

    Jy in in my
    hier diep binne my
    waar my tande knars en breek
    en my siel roof en bloei .

    Jy in in my .


    ( 10/12/2009 23h40 )


      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:37 am