Freezeframe ( 18 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 18 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 08 Mar 2012, 3:19 pm

    Die wit Hilux-bakkie
    papwiel mank
    tot stilstand
    langs telefoondrade
    vol mossies.

    Kosmos blom
    trots pers pienk wit.

    Die boer
    rol sy kakiemoue
    swetsend op.

    Die wielsleutel
    lê eensaam en koud
    op sy antieke studeerkamertafel .



    ( 09/01/2009 23h08 )

      Current date/time is Tue 17 Oct 2017, 10:00 pm