FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Stemloos

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Stemloos Empty Stemloos

    Post by Barend Thu 08 Mar 2012, 1:58 pm

    Stemloos

    Soms word daar meer gese in stilte
    diep binne jou wese skree daar 'n stem
    wat niemand na luister
    vir die gewone mense die noodkreet
    slegs 'n fluister

    van nie verstaan bly dinge ongedaan
    vasgevang binne jou menswees
    gebonde aan jou vlees
    hoe kan dit wees
    niemand kan jou hoor

    gaan alle hoop verlore
    aanhou sal jy fluister
    tot iemand wel luister
    verhef jou stem na bowe

    stilte binne jou skree
    wie gaan die antwoord gee
    stemloos begin alles weer
    die pyn, smart en seer

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Sat 20 Apr 2024, 12:56 am