Eenwording

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Eenwording

    Post by Barend on Wed 07 Mar 2012, 8:12 pm

    Eenwording

    Voel hoe groei jy diep binne my
    voel hoe sag in jou ingly
    passie sal ons monde lei
    hande betas naakte vlees
    voel jou polsslag rondom my
    wil myself in jou verdwaal
    op strand gaan loop ons twee kaal
    die son oor jou liggaam dans
    binne jou wees elke aand
    wil my liefde met jou deel
    sal nooit met jou hart speel
    my sterk arms om jou vou
    jou altyd veilig hou
    growe hande jou ligaam bewerk
    nooit beseer nooit 'n merk
    in 'n blom jou toevou
    jou besprinkel met oggenddou
    sag my lippe oor jou gly
    met woord en daad jou verly
    waneer liefde uit ons vloei
    weet my beminde
    ons is aan mekaar geboei
    met room, veer baie sag
    sien ek hoe jou ligaam lag

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:43 pm