Die vinkmannetjie
vleg swart en geel
aan die mandjie
van sy toekoms .
In die skuur
jag Moses , die stompstertkat
sagvoet rotte
tussen sakke meel .
( 09/01/2009 23h08 )
vleg swart en geel
aan die mandjie
van sy toekoms .
In die skuur
jag Moses , die stompstertkat
sagvoet rotte
tussen sakke meel .
( 09/01/2009 23h08 )