FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Verslawing

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Verslawing Empty Verslawing

    Post by Barend Wed 07 Mar 2012, 3:27 pm

    Verslawing

    My lewe was skielik nie meer
    daars niks wat ek kon doen
    om die verandering te keer

    van dagga ,morfien
    is jy my eie heroien
    vir jou sal ek soos afgod dien

    deur my gedagtes bly dwaal
    liefde nooit vervaal
    my drome kom jou haal

    jy die ligpunt van my dag
    soekend na jou krag
    deurmekaar strompel ek rond

    dronkverlief sonder jou verlore
    gedink jy is diep in my gebore
    siel gevoed met jou soete woorde

    in my wese moet jy bly
    geen genesing vir my
    jy die verslawing van my

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 6:11 am