FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Doodsengel

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Doodsengel Empty Doodsengel

    Post by Barend Wed 07 Mar 2012, 1:13 am

    Doodsengel

    In skadu sluip jy rond
    soek mense om te neem ondergrond
    vir ons is tyd verlate
    jy gebruik dit om te ruil vir 'n bate
    met jas sekel en hartspyn
    laat jy geliefdes verdwyn
    ons weet nooit in watter mate
    neem jy mense weg van die strate
    sleepvoet loop jy voort
    die engel van die dood
    van vlees verander jy mense na geraamte
    doen jou werk sonder skaamte
    almal weet jy kom wanneer jy klop
    staan ons verstom
    jy het geen mater of vriend
    doodsengel nie met langer lewensspan gediend


    © Barend van Huysen
    Attachments
    Doodsengel AttachmentGrim reaper.jpeg
    You don't have permission to download attachments.
    (8 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 3:23 pm