FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    gesigte

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    gesigte Empty gesigte

    Post by Barend Tue 06 Mar 2012, 4:55 pm

    Gesigte

    Jy stap soms deur die strate
    kyk maar sien niks raak
    mense bly dowwe beelde
    dis wat jy van hulle maak

    iewers as jy luister
    hoor jy die gefluister
    dis waneer hulle gesigte
    duidelik raak

    van donker skaduplekke
    lag party soos gekke
    soms dink jy hulle is vertraag
    jy ken die knop diep in jou maag

    dis waneer jy die waarheid
    in vreemde oe sien
    dat jy besef jou lot
    om gebroke mense te dien

    moet nooit vergeet jou gawe
    is die reddersdae
    vir elke verlore siel

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 2:28 am