Houtkruis

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Houtkruis

    Post by Barend on Sat 03 Mar 2012, 10:00 pm

    Houtkruis

    Almal dra ‘n houtkruis
    by die werk of by die huis
    die groote is wat jou ligaam vergruis

    die seer wat jou wese verteer
    die pyn wat niemand anders kan keer
    die verdriet raak soms net meer

    tussen pille en geloof
    is die wêreld maar eintlik doof
    leë beloftes is wat hul beloof

    niemand kan verstaan
    wat deur jou wese gaan
    soms bid jy vir einde aan bestaan

    depresief, agresief
    die wat spesiaal is in jou lewe
    vir hulle bly jy lief

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:05 am