FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Einde in sig

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Einde in sig Empty Einde in sig

    Post by Barend Fri 02 Mar 2012, 7:43 pm

    Einde in sig

    Sit langs die kroegtafel
    jou lewe besig om uit terafel
    tot drank jouself bekeer
    gaan tog nie die les leer

    als verloor se vlakte
    daar staan jou huis
    jou vrou, kinders
    als weg tot die pienkoogmuis

    was altyd trots soldaat
    regstellende-aksie maak jou kwaad
    weer begin is nie jou maat
    soek maar jou plekkie opstraat

    nog drank sal jy koop
    glo nie in vals hoop
    stadig gaan tyd verby
    nog een whiskey gaan jy kry

    o gebroke soldaat
    bevrees dis vir jou telaat.

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 9:43 pm