Ystervuiste

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Ystervuiste

    Post by Barend on Fri 02 Mar 2012, 2:43 am

    Ystervuiste

    Jou hande kan nie meer
    jou stem kan ophou skree
    ek het my alles vir jou gegee

    elke aand as die kinders gaan slaap
    se slaan is nou gedaan
    jy kan my nie meer beseer
    ek het jou probeer waarsku
    jy wou net nie leer

    die blou het vervlou
    verdwyn soos oggenddou
    die merke op my siel ken geen perke
    besef jy hoe erg het jy my verniel

    verskonings het ek geken
    niemand kon my wese verken
    jy het gedog jy het gewen

    jou lot is vir jou besluit
    uit my lewe moes jy uit
    terug baklei was my besluit
    jy het my verlaat jou verhaal vertel voor die magistraat
    vir my was dit darem nie te laat.

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 7:19 am