FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    ek wonder

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    ek wonder Empty ek wonder

    Post by Barend Wed 29 Feb 2012, 2:57 am

    Ek wonder

    Sit hier op my ou kampstoel
    wonder wat ek nou voel
    tussen duine waar ek is
    kan my moeë lyf rus

    ‘n duisende kilometer gery
    net om vrede te kry
    waar die Kalahari leeu brul
    word my siel gevul

    die son die sand lank verbrand
    al my weelde verpand
    toevlug plek vir my
    hier sal ek ware liefde kry

    onder volle maan waar doningbome staan
    uil geroep het my begroet
    vul my wese weer met moed

    ure gevul langs die vuur
    hier verander mens na dier

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 6:29 am