FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Krummelpapier

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Krummelpapier Empty Krummelpapier

    Post by Enid Fri 24 Feb 2012, 2:07 pm



    in die voue van my papier
    het jou beeld gaan lê
    swart op wit duidelik verseël

    ons gisters ‘n raaisel
    vir my steeds ‘n martel

    as sonskyn more vir my opkom
    die toekoms vir my knipoog
    vrae steeds geen antwoorde het
    sal my glimlag sagkuns op jou lippe gaan lê

    maar vir my baby
    bly jy steeds die een

    EEvdMerwe/kopiereg/2012
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Krummelpapier Empty Re: Krummelpapier

    Post by AmmieMoon Tue 28 Feb 2012, 2:03 pm

    Die woord '' Krummelpapier'' laat allerhande lekker kriewels in my lyf ontketen....dit wikkel heerlik op die tong en die beelde wat oproep is legio...lief dit ! Like a Star @ heaven

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 9:56 am