ñ Platberg naby

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    ñ Platberg naby

    Post by Rudi Coetzer on Tue 28 Feb 2012, 1:47 pm

    My stukkie aarde
    het skielik verdubbel
    met jou
    en prinsessie
    hier aan my sy

    en my eens se horison
    is nou
    net ñ Platberg naby .

    In hierdie ou karkas
    wat nie te lank gelede
    net karige oorblyfsels
    van aasvoël-kos was
    se eens plat dor longe
    bult daar nou weer asem
    dankbaar-diep ingetrek

    in hierdie eens lewensmoeë-oë
    vonkel daar nou weer nuutgevonde hoop

    en in hierdie eens dooie donker-siel
    skyn daar nou weer ñ helder lig
    wat lewens-gewend is .

    My eens stil-hart
    klop nou doef-doef
    hoorbaar happy .

    So , daar het jy dit nou my Baby .

    Gee my jou liefde
    gee my jou hand
    gee my jou hart
    gee my jou verstand

    gee my jou drome
    gee my jou mooi
    gee my jou gisters
    om weg te gooi .


    ( 17/02/2012 14h02 )
    Attachments
    ñ Platberg naby foto.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (299 Kb) Downloaded 0 times
    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 18

    Re: ñ Platberg naby

    Post by AmmieMoon on Tue 28 Feb 2012, 1:58 pm

    '' gee my jou gisters om weg te gooi '' - STUNNING verby! (ek het ook pas aan iemand my gisters gegee om weg te gooi so ek weet so goed wat jy hier probeer sê ) Like a Star @ heaven


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: ñ Platberg naby

    Post by Rudi Coetzer on Tue 28 Feb 2012, 2:00 pm

    groot smile.....
    (ag baie dankie..die een le my ook na aan die hart....en ek lief die titel en die implikasie daarvan..en wat alles so tussen die lyne[en die horison] gese word...).
    x
    Very Happy

    Sponsored content

    Re: ñ Platberg naby

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 19 Sep 2017, 10:19 pm