Freezeframe ( 12 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 12 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 28 Feb 2012, 1:34 pm

    Die boervrou lê
    eensaam wakker
    in haar flannel pajamas -
    haar behoefte amplified .

    In die kamer langsaan
    op ‘n enkelbed
    snork haar man
    gemaklik en vreedsaam .


    ( 09/01/2009 22h15 )
    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 19

    Re: Freezeframe ( 12 )

    Post by AmmieMoon on Tue 28 Feb 2012, 1:50 pm

    Ai, jy slaag om hierdie oomblikke so akuut en selfs ontnugterend te pen....Sjoe !


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Freezeframe ( 12 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 28 Feb 2012, 1:52 pm

    smile.
    Ag dankie A.
    wens elke dag so ek kan meer FF skryf....

    Sponsored content

    Re: Freezeframe ( 12 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:09 pm