Demone in jou

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Demone in jou

    Post by Barend on Mon 27 Feb 2012, 1:27 am

    Demone in jou.

    Wanneer demone jou jaag
    diep aan jou binneste knaag,
    is jou wêreld verby
    jy wil nie meer baklei.

    Jy le nakend in jou bad
    wag dat die dood jou kom wegvat
    donker gedagtes verdring tyd
    verloor denke in lewensstryd

    vasbeslote om te leef is uit.
    Met pille gestry jou lewe verby
    laaste oproep om hulp te kry
    verlate alleen , jou vriende wat ween
    almal bid God’s genade en seen
    vrae bly dwaal, kon niemand sien jy’t gefaal.

    In donker verdrink nog ‘n glasie geskink
    raak jy gewoond aan die doodse stank
    hoor jy nog steeds die demonise wanklank
    jou lewe oorgegee aan dwelms en drank.

    © Barend van Huysen
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Re: Demone in jou

    Post by Enid on Mon 27 Feb 2012, 7:36 pm

    uitstekend beskryf, klink amper as ek dit kan waag om te se asof dit Witney Houston se situasie beskryf?


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

      Current date/time is Tue 26 Sep 2017, 8:48 am