Sielsverlore
Swerwend tussen treinspore
opsoek na wese verlore
stellig doodgebore
probeer dit so lank opspoor.
Soekend na jou siel
jarelank jouself verniel
volg die grootes se voetspore
lees gedigte, lank verlore
soekend na vrede, jou beweegrede.
Jou soektog se eindpunt
om liefde daar te kry
sal jou siel sal bevry
wense aan jou van my.
© Barend Van Huysen
Swerwend tussen treinspore
opsoek na wese verlore
stellig doodgebore
probeer dit so lank opspoor.
Soekend na jou siel
jarelank jouself verniel
volg die grootes se voetspore
lees gedigte, lank verlore
soekend na vrede, jou beweegrede.
Jou soektog se eindpunt
om liefde daar te kry
sal jou siel sal bevry
wense aan jou van my.
© Barend Van Huysen