Wie het van jou vergeet

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Wie het van jou vergeet

    Post by Barend on Sun 26 Feb 2012, 5:16 am

    Wie het van jou vergeet

    Soms dwaal deur jou hart se gange
    opsoeke na daai baie diep verlange
    jy het ook geweet hy het jou vergeet
    gebroke soekend na sy hande.

    In soveeldinge sien jy die gesigte
    van blomme tot straatligte
    die lewe soms wreed, hy het van jou vergeet.

    Soeke na innig diep verlange
    sy lippe op jou wange
    in diep donker paaie,
    loop jy kop omlaag om draaie.

    die lewe soms wreed, hy het van jou vergeet
    ons almal soekend deur hartsgange.

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:48 pm