FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die Digter

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Die Digter Empty Die Digter

    Post by Barend Sat 25 Feb 2012, 8:35 pm

    Die Digter

    Diep uit die digter hart
    vloei beloftes van liefde
    grepe van smart.

    Met pen, papier spandeer ‘n uur
    Voel die hitte van die vuur
    met sinne, woordspel en kwatryn
    kan wonder sprokies hier verskyn.

    Woorde verf die kleure
    van wonderlike gebeure
    voel, proe, ruik al die geure.

    Grepe uit jou verlede
    pen jy vas in die hede
    van oorlogsvelde
    hedendagse helde.

    Almal het ‘n plek
    in liefde wat uitjou pen uit lek.

    © Barend Van Huysen
    Attachments
    Die Digter AttachmentDie Digter.jpeg
    You don't have permission to download attachments.
    (10 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 10:39 pm