R.I.P

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    R.I.P

    Post by Barend on Sat 25 Feb 2012, 4:01 pm

    R.I.P

    Hoe kan ‘n hart warm klop,
    Hoe kan liefde net so stop

    Hoe kan dinge so versuur,
    Van liefdesmens tot monsterdier

    Dis klaar besluit jy moet hier uit
    Daar is geen ander raat

    Het goed begin deur engele besing
    Maar nou het hulle my verlaat

    Alleen wees het sy vrees
    Al was dit goed gewees

    So mettertyd sal mens besluit
    Ek soek ‘n ander mater
    want elkekeer raak jy net al hoe kwater .

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:36 pm