FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Gebroke

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Gebroke Empty Gebroke

    Post by Barend Sat 25 Feb 2012, 6:18 am

    Gebroke

    Gebroke, verlate gekniel
    Godverlate verplettered my siel
    Verdwaal vervaal verewig verniel

    Gedagtes verwaaid soos musiek blad
    Stryd verloor goede en kwaad
    Vlees ontbloot my siel in die sloot
    Die waarheid word altyd ontbloot
    Stille swye musiek geskrywe almal is mos doof
    Die lewe vra ons mag mos kla ‘n stryd teen geloof

    In stille swye musiek geskrywe
    Hand in hare gebreekte snare

    My lewenservaring
    Verlossing en openbaring

    © Barend Van Huysen
    Attachments
    Gebroke Attachmenton bended knee.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (8 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 6:53 am